In samewerking met Solidariteit Finansiële Dienste

Het jy een of meer van die volgende?

  • Persoonlike lening
  • Oortrokke rekening
  • Kredietkaart
  • Winkelkaart
  • Studielening

Kry ‘n verpligting-vrye kwotasie om te sien hoeveel jy op kredietversekering kan spaar:

SPAAR kan jou duisende rande spaar

Jy betaal vir kredietversekering op byna al jou kredietooreenkomste teen ‘n baie hoë premie, want kredietverskaffers maak ekstra geld hieruit. Meeste mense weet nie eens dat hul kredietversekering het of hoe om daarvan gebruik te maak nie. Weet jy?

SPAAR het ‘n unieke produk ontwikkel wat al jou bestaande kredietversekeringspolisse vervang onder een enkele polis, teen ‘n premie wat aansienlik laer is as jou huidige premies.

Hoekom omskakel na SPAAR Kredietversekering?

Lae premie

Betaal ‘n laer premie wat jou duisende rande kan spaar.

Een polis

Een enkele polis bied dekking vir al jou krediet-ooreenkomste.

Moeitevry

Eisproses is maklik en moeitevry en word deur SPAAR gefasiliteer.

Gerief

Nuwe lenings kan ook onder hierdie polis ingesluit word.

Polisdekking:

  • Dood
  • Permanente ongeskiktheid
  • Tydelike ongeskiktheid
  • Aflegging
  • Gevreesde siekte

In samewerking met:

Afriforum Solidariteit Helpende hand Solidariteit Finansiële Dienste Akademia